air jordan ireland new balance ireland longchamp taschen longchamp wien new balance wien timberland australia mont blanc pens cheap oakley sunglasses nike air max australia cheap oakleys air jordan pas cher nike belgique louboutin pas cher
Ons vertrek 23 Desember om 06:00 uit Pretoria en oornag die eerste aand en laaste aand in Colesberg. Ons arriveer die volgende dag by ons bestemming in Stellenbosch waar ons vir die volgende 10 dae oornag.
Ons besoek baie interessante plekke en al die toegangsgelde is ingesluit in die prys:
Indien u onder 60 jr oud is sal u ‘n bybetaling van R450 moet maak vir die uitstappies waar pensioenarispryse van toepassing is. (Bring ook asseblief u ID dokument saam)
Toer datum | 23 Desember 2020 - 4 Januarie 2021 |
Vertrekpunt | Garden Court Hotel Hatfield |
Vertrektyd | 06h00 |
Prys | R12 675 pp wat deel |
Enkelbybetaling | POA |
Deposito | R2000 |
1. Kersoggend erediens Stellenbosch
2. Tafelberg en Kaappunt
3. Kirstenbosch
4. Houtbaai en bootrit na Duikereiland
5. Kasteel van Goeie Hoop
6. Two Oceans Akwarium
7. Hugenote en Taalmonument
8. Intaka Vleiland
9. Kaapse Klopse
Elzette Minnaar Toere is 'n Suid-Afrikaanse toer operateur wat spesialiseer in bestemmings in Suid-Afrika, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zimbabwe vir die 50 plus ouderdoms groep!
Kwaliteit toere teen sakpas pryse
Vriendelike diens van personeel en toergidse
Beste sorg vandat 'n bespreek tot u terugkeer
Kwaliteit akkommodasie en luukse vervoer
Smaaklike maaltye en opvindende uistappies