air jordan ireland new balance ireland longchamp taschen longchamp wien new balance wien timberland australia mont blanc pens cheap oakley sunglasses nike air max australia cheap oakleys air jordan pas cher nike belgique louboutin pas cher
Margate…! Die regte bestemming vir ‘n heerlike seevakansie! Alles is byderhand …. Die see, die sand, die winkels, die restaurant ens! Hierdie is ‘n rustige toer met pragtige see uitsig vanaf die balkon. Indien u nie lus het om die dag saam te ry nie, kan u maar net rustig van u balkon af die see geniet!
DAG 1 - DAG 8
Ons vertrek vanuit Pretoria en arriveer ongeveer 17:00 in Margate. Ons gaan tuis in Kelso met 'n privaatstrand. Dwarsdeur die dag kan u die besondere see-uitsig vanaf u balkon geniet. U geniet elke dag ‘n heerlike ontbyt en aandete by die Larry‘s Restaurant wat net oorkant die woonstelle is.
Die volgende uitstappies word gereël:
Ons rus lekker, stap langs die see, doen inkopies en smee nuwe vriendskappe! Buite seisoen is Margate die plek vir vakansie aan die Suidkus. Daar is ‘n mooi strand, ‘n Wimpy met pragtige see uitsig, oulike winkeltjies en straatmarkte en besienswaardighede in die omgewing. Op ons dag van terugkeer is ons verwagte aankoms ongeveer 17:00.
Toer datum | 30 Mrt - 6 Apr 2020 |
Vertrekpunt | Garden Court Hotel Hatfield |
Vertrektyd | 06h00 |
Prys | R8750 |
Enkelbybetaling | Op aanvraag |
Deposito | R2000 |
1. See uitsig akkommodasie
2. Beaver Creek Koffie Plaas
3. Mac Banana Piesang Pakstoor
4. Heerlike etes
5. Riverbend Krokodilplaas
Isabel van Zyl
Riekie
Elsabe Roets
Pieter en Ansie
Neels en Ria
Susan Botes
Marina Pieters
Esme van der Walt
Elzette Minnaar Toere is 'n Suid-Afrikaanse toer operateur wat spesialiseer in bestemmings in Suid-Afrika, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zimbabwe vir die 50 plus ouderdoms groep!
Kwaliteit toere teen sakpas pryse
Vriendelike diens van personeel en toergidse
Beste sorg vandat 'n bespreek tot u terugkeer
Kwaliteit akkommodasie en luukse vervoer
Smaaklike maaltye en opvindende uistappies